About this property

Elegant Accommodations: Blomwaens Adam se Uitspanning in Orania offers a luxury tent with a swimming pool and a beautiful garden. Guests can relax in the outdoor dining area and enjoy stunning views. Comfortable Amenities: The property features a kitchenette, barbecue facilities, and free toiletries. Additional amenities include a seating area, outdoor furniture, and a shared bathroom. Outdoor Activities: Visitors can engage in hiking and cycling, exploring the surrounding area. The Verwoerd Dedenkversameling Museum is 2 mi away, while Rolfontein Nature Reserve lies 30 mi from the property. Convenient Location: Kimberley Airport is 89 mi distant. Nearby attractions include Vanderkloof Dam at 26 mi and Rolfontein Nature Reserve at 30 mi.

Distance in property description is calculated using © OpenStreetMap

Property highlights

Top Location: Highly rated by recent guests (10.0)

Free Private Parking Available On Site


Availability

Select dates to see this property's availability and prices

Select occupancy
Room Type
Number of guests
 
1 full bed
1 full bed
Something went wrong – please try again later.
Something went wrong – please try again later.

Guest reviews

Categories:

Staff
Facilities
Cleanliness
Comfort
Value for money
Location

See what guests loved the most:

Savannah
South Africa South Africa
A real experience back to the old days -no electricity ,no fancy camp ware- the only luxury is a warm shower. Loved the authenticity in the experience
Johan
South Africa South Africa
Perfect location. One could imagine yourself trekking through unknown territory

Managed by Hester van Zyl

Company review score: 9.8Based on 58 reviews from 6 properties
6 managed properties

Company info

Die Uitspanning bied aan gaste die geleentheid om ‘n deel van die Afrikaner se kultuur-historiese erfenis aan die lyf te ervaar! Slaap in ‘n gerestoureerde antieke ossewa in die Karooveld vlakby die Afrikanerdorp Orania en oordink wat die woorde “oor ons ver verlate vlaktes, met die kreun van ossewa” nou éíntlik sou beteken...

Property info

Adam se Uitspanning bestaan uit nege gerestoureerde ossewaens wat omskep is in unieke selfsorg-akkommodasie. Die “Blomwaens” is beide waens in die klassieke kakebeen-nagmaalwavorm. Coos se ddisselblom en Adelaide se nagmaalwa is saam met die Dopper Joris die trio van blommewaens, met 'n meer romantiese en verfynde karakter. Die waens is bottelgroen, met vrolike geel disselblomme (of perdeblomme, as jy wil!) of pienk Baurnmalerei-tipe blomme versier. Hierdie waens spog ook met 'n gietystertafeltjie en -stoele en ‘n riempiesbank wat by die blomtema pas. Daar is gemaklike opvoukampstoele, wat onder die wa of langs die kuiervuur opgeslaan kan word. Die kombuiskas is gemaak van herwinde hout. Daarin is eetgerei, kookgereedskap, vatlappies, resepteboeke en meeste apparaat wat in 'n ossewa se mobiele kombuis tuis hoort. Die gietyster driepootpot, klein swart potjie, pan en broodpan behoort die voorbereiding van die maaltyd volledig te maak saam met die resultate van die rooster op die braaivleisvuur. 'n Koekblik met koekies en beskuit en 'n houertjie melk word voorsien om saam met 'n beker boeretroos of tee te geniet. Koffiebone moet self vars gemaal word, en vir kookwater word 'n gasstofie voorsien. ‘n Bondel hout word verskaf vir die kuier om die Karoovuurtjie. Hierdie staning is ideaal vir groot familiekuiers, re-unies van ou vriende of vierings van spesiale verjaarsdae. ‘n Onlangse toevoeging is ‘n lekker groot vuurmaakput en ‘n latjie-skerm vir privaatheid en om die wind so bietjie af te keer. Vir die kinders kan daar kooi gemaak word op die stoep, of onder die wa – soos daar vanslewe gedoen is! Gesonde ekologiese praktyke word nagekom deur herbenutting van gryswater, sonkrag en 'n klein gasgeiser vir warm stortwater. Adelaide se nagmaalwa en Coos se ddisselblomwa deel 'n badkamer. NS. Bring jou sweep en kettie, laaibank vir jou selfoon, ‘n flits as jy meer wil sien as wat sigbaar is in die kerslig wat verskaf word, en muskietdoepa!

Neighborhood info

Die Middelveld (Bo-Karoo) lê vol ossewaspore van jagters, veeboere, trekkers en transportryers. Dit is ‘n dorre wêreld met snikhete somers, ysige winters, woeste westewinde, stof, vlieë en muggies. Maar dit is ook ‘n wêreld wat maklik jou hart kan inkruip met sy stiltes, goue sonsondergange, vergesigte met skurwe randjies en tafelkoppies, ysterklip en karoobossies. Die Uitspanning is ‘n plek waar die natuurliefhebber met ‘n Boerehart kan kom ontspan en die natuur beleef. Die waens dateer uit die 1920’s en is meesterlik herstel tot hul eertydse glorie deur die vakmanskap van prof Erik Holm en sy span. Al die waens se geskiedenis en wabouers se styl is deeglik nagevors en gedokumenteer. Elke wa het ‘n eiesoortige karakter, sodat elke staning ‘n unieke ervaring sal bied.

Languages Spoken

Afrikaans,English

Area info

Amenities of Blomwaens Adam se Uitspanning

Great facilities! Review score, 9.2

Most popular amenities

  • Outdoor swimming pool
  • Free parking

House rules

Blomwaens Adam se Uitspanning takes special requests – add in the next step!
Check-in
From 3:00 PM to 6:00 PM
Check-out
From 7:00 AM to 11:00 AM
Cancellation/ prepayment
Cancellation and prepayment policies vary according to accommodation type. Enter your stay dates and check the conditions of your selected option.
Children & Beds

Child policies

Children of all ages are welcome.

Children 18 and above will be charged as adults at this property.

To see correct prices and occupancy info, add the number and ages of children in your group to your search.

Crib and extra bed policies

< 1 year old
Crib upon request
Free
1 year old
Crib upon request
Free
Extra bed upon request
ZAR 100 per child, per night
2 - 9 years
Extra bed upon request
ZAR 100 per child, per night
10 - 16 years
Extra bed upon request
ZAR 200 per child, per night

Prices for cribs and extra beds aren't included in the total price. They'll have to be paid for separately during your stay.

The number of extra beds and cribs allowed depends on the option you choose. Check your selected option for more info.

All cribs and extra beds are subject to availability.

No age restriction
There's no age requirement for check-in
Pets
Pets are not allowed.
Smoking
Smoking is not allowed.
Parties
Parties/events are not allowed
Quiet hours
Guests need be quiet between 10:00 PM and 6:00 AM.

The fine print

Must-know information for guests at this property

This property does not accommodate bachelor(ette) or similar parties.

Quiet hours are between 22:00:00 and 06:00:00.

FAQs about Blomwaens Adam se Uitspanning